Jolene Blalock

Jolene Blalock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jolene Blalock (gebore 5 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sex Tape (2014) en in die televisiereekse Stargate SG-1 (1997) en Star Trek: Enterprise (2001).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search